Nicqie Identity Stylist

Beste Jy

Nix

Hierdie reis is ‘n droom wat ek gehad het, nog voor ek my besigheid begin het – om ander vroue te wys hoeveel SKOONHEID BINNE HAAR is.  

Te danke aan soveel verskillende borge, is hierdie droom nou ‘n realiteit.

#BesteJy Seisoen 2

Wil JY graag deel wees van Seisoen 2 se reis na die BESTE weergawe van JOUSELF?  Vir 12 weke gaan jy saam met twee ander vrouens die reis doen. Besighede wat betrokke is by hierdie seisoen sluit in:

HIER IS JOU KANS:

  • Stuur n e-pos aan info@nicqie.com met jou besonderhede en hoekom jy voel jy graag gekies moet word.

#BesteJy Seisoen 1

Borge van Seisoen 1

BAIE DANKIE vir elke Borg wat deel was van hierdie reis.  JY het gehelp om die prentjie van die vrou se reis na #BesteJy te voltooi

Lonel Pieters
Megan Jonker
Rene Wollenschlaeger