Nicqie Identity Stylist

BesteJy Inskrywingsvorm

Indien jy iemand nomineer, moet jy die persoon se goedkeuring he voordat jy haar inskryf. Sy moet bewus wees van die Termes en Voorwaardes.
Om te kwalifiseer, MOET jy TWEE fotos e-pos na Info@nicqie.com . Huidige gesig foto, sonder grimering en bree glimlag EN huidige vollyf foto met styfpassende klere aan. 'n Kort Video wat handel oor wie jy is en waarom jy wil deel wees moet ook gestuur word na Info@nicqie.com