HOE OM GEMOTIVEERD TE BLY IN DIE WINTER
Vir my, is die Winter seisoen die moeilikste tyd om gesond gefokus te bly. Met al die koue nagte en lae op lae klere, kan ek maklik my fokus skuif van “gesond maar nie so lekker nie” na “lekker maar nie so gesond nie”. Wanneer ons daardie “lekker” bederf eet, stuig ons Serotonien vlakke wat …