I am FORGIVEN
‘n Vreemde titel vir dit wat ek nou met jou gaan deel, maar bly by my – op die einde kom dit alles mooi bymekaar. Vir as jy nie weet nie, is my besigheid nog ‘n baba. ‘n Baba wat gebore was begin 2020, net voor Covid. Die kenners beweer mos dat ‘n besigheid drie …