Nicqie Identity Stylist

PRODUK RESENSIES

Met my handelsmerk strewe ek na die volgende pilare van karakter.  Met elke aksie wat ek neem op enige sosiale media platform, is hierdie die kriteria waaraan daardie aksie voldoen.  

20210810_152922

Staatmaker

Goeie Reputasie

Betroubaar

Eerlik

Respekeer Verskille

Suiwer taal gebruik

Bedagsaam

Respek

Selfbeheer

Selfdissipline

Verantwoordelik

Gelykheid

Aanpasbaar

Buigbaar

Gemaklik

Omgee

Vriendelik

Dankbaar

Goedhartig

Spanspeler

Samewerking

Sien skoonheid in ander

handelsname saam met wie ek al gewerk het

Loer op my Sosiale platforms

Ek doen my aksies op Sosiale Media grootliks in Afrikaans, tensy anders versoek word. 

My fooi per resensie is aanpasbaar binne jou begroting

Ek glo JOU handelsmerk staan vir dieselfde waardes.

 

Kontak my sodat ons jou produk resensie kan laat realiseer.