Nicqie Identity Stylist

Reis

Sukkel jy om by die beste weergawe van JOUSELF te kom? Ek vat jou hand en help jou op daardie reis.

#MoveWithNicqie

Vir 12 weke reis ek saam met jou na ‘n GESONDER JY. Saam met ‘n aangepaste Eetplan en Oefenplan spesiek vir JOU behoeftes, is ek 24/7 tot jou beskikking vir ondersteuning en motivering.

Ons doel is om jou te help jou gesondheid en liggaam te verbeter. Ons verskaf motivering en lyding, al wat jy moet doen is om slegs die plan te volg. RESULTATE IS GEWAARBORG. Jy sal die opsie he om jou lidmaatskap te hernu sodra jou 12 weke verby is.

 

 

R2750 per 12 weke

Gym sessies & Kardio Roetines

Eetplanne

Gereelde opvolg kommunikasie

24/7 Ondersteuning

100% Aangepas

Geen een tot een oefensessies nie

REIS NA #JyIsGenoeg

Is jy moeg om om dieselfde “berg” te gaan met jou Selfbeeld? Vra jy jouself gereeld “Is ek genoeg?” Vir 12 weke reis ek saam met jou. Ek help jou om die leuens te sien wat jy vir so lank glo. Na die 12 weke kan jy in die waarheid van wie jy werklik is, begin leef.

R 1200 per maand x 3 maande

Sluit in:

12 x 1 uur sessies