Nicqie Identity Stylist

Dienste

Die dienste wat ek aanbied strek van indivueel tot Handelsmerk¬†bemarking.¬† Ek doen graag praatjies, hetsy of die verwelkoming¬†is en of dit ‘n paar sessies is.

Wil jy ‘n 30 minute konsultasie vasmaak rondom JOU spesifieke vrae?

TERUGVOER

Wat kliente se van Nicqie

"Ek was laas jaar vir 'n kleuranalise by jou. Ek gebruik vandag nog jou advies. Ek LOVE dit"

Alichia

"Die belangrikste wat ek by jou geleer het, is om myself te aanvaar net soos ek is"

Marina van Niekerk