Nicqie Identity Stylist

Een tot Een konsultasies

Vir 30 minute gesels ons deur al JOU vrae rondom jou style, 

klerekas, kleur en liggamsvorm.

 

Kontak Nicqie vir meer inligting

Vir enige transaksies wat gedoen moet word, is daar ‘n 10% fooi op jou begroting.

 

Kontak Nicqie vir meer inligting

Jy moet aantrek, so hoekom nie aantrek met ‘n dieper betekenis nie?

Sluit in:

Praktiese voorbeelde van daardie spesfieke Woord vir jou seisoen

Hoe om prakties te Meng-en-Pas met daardie spesifieke Woord

VOLLEDIGE PAKETTE

Een tot Een @ R 1 300

Groep Sessie @ 1 100 PP

Aanlyn @ R 1 100

GESIGVORM – LIGGAAMSVORM – STYL PERSOONLIKHEID

BEDRAG SLUIT IN

Een uur sessie van terugvoer 

“My Private Stylist” Program

Een tot Een @ R 1 300

Groep Sessie @ 1 100 PP

Aanlyn @ R 1 100

KLEURE – PATRONE – JUWELE -GRIMERING

Bedrag sluit in

Een uur sessie van terugvoer

Kleur waaier en PDF met bogenoemde inligting

Een tot Een @ R 2 200

Groep Sessie @ R 2 000 pp

Aanlyn @ R 2 000

Volledige Style en Kleur Analise

SLUIT IN:

Twee uur sessies (een vir analise. een vir terugvoer)

“My Private Stylist” Program 

Kleur waaier