EK WIL VIR NICQIE NOOI

Ek kuier graag saam met jou mense vir watter funksie of geleentheid ookal. Ek gesels graag oor die onder genoemde onderwerpe. Ek is egter buigbaar en pas aan by JOU tema. Ek verkies om met ‘n Projektor en skerm te gesels. Vir ‘n gehoor grootter as 30 mense, versoek ek ‘n mikrofoon. Een sessie beloop 45 min lank

ONDERWERPE:

Gesigvorms

Liggaamsvorms

Klerekas beplan

Identiteit

R 1 500 per sessie

Reiskoste @ R5.50 additioneel

<span>%d</span> bloggers like this: