Nicqie Identity Stylist

Publieke T

Vir al die vorige Funkies waarby ek betrokke was, gaan loer gerus onder

Ek kuier graag saam met jou mense vir watter funksie of geleentheid ookal. Ek gesels graag oor die onder genoemde onderwerpe. Ek is egter buigbaar en pas aan by JOU tema. Ek verkies om met ‘n Projektor en skerm te gesels. Vir ‘n gehoor grootter as 30 mense, versoek ek ‘n mikrofoon. Een sessie beloop 45 min lank

Reiskoste @ R5.50 additioneel

ONDERWERPE:

BLOM MET JOU GEUR

“bloom where you are planted” klink so eenvoudig en tog sukkel ons so. Tydens die praatjie, gesels ek oor waaruit staan jou GEUR, wat verhoud jou om daardie GEUR uit te leef en hoe om met volheid jou GEUR te LEEF

R 1 500 per sessie

INSPIRE BY IDENTITY

Kry ‘n groep vroue bymekaar en hĂȘ ‘n intieme werkswinkel saam met my. Ek jou help JOU uniekheid ontdek. Hoe om te werk met JOU liggaam en JOU kleur en die BESTE JY is wees

R 500 per persoon (max 20 vroue)

KOM SIT AAN SY FEESMAALTAFEL

Geestelike funksie waarby jy genooi word om aan Sy feesmaaltafel te sit. Ideaal vir Babatee, Ma-en-dogter oggend, kombuistee waar jy Woord gaan kry

R300 per persoon (Max 20 vroue)




GRIMERINGSWERKSWINKEL

Te same met MUD grimering, kan daar ‘n Grimeerwerkswinkel in jou omgewing aangebied word.