T E S T I M O N I E S

“Confidence isn’t walking into a room thinking you’re better than everyone, it’s walking in and not having to compare yourself to anyone at all.”

“Jy kan nie dink wat hierdie hele ding vir my beteken het nie. Dit was sooo lekker om so bederf te word. Goed vir my siel”

#refresh #renew #restore

“Baie dankie vir die!! Die kort gespreke het my laat na dink. Jy het definitief ‘n impak op my lewe gemaak!”

#refresh #renew #restore

“Liefste Nicqie. Dankie dat jy kom help het met my en my 10jarige dogtertjie se klerekas. Die groot ding wat jy kom doen het, was om vir ons ons selfvertroue kom gee het. Baie dankie vir al die tips en komplimente. Die twee of drie items sat ek nooit gedink het ek sal koop nie, geniet ek die meeste. Ons gaan verseker ‘n statement maak oral waar ons instap en dis alles te danke aan jou”

#I❤MOVINGWITHNICQIE

“Ek het vanoggend ‘n baie goeie oefen sessie in gekry. My vriendin het my gejoin. Sy is so gemotivate. Sy wil nou ook so goed lyk en verskil sien in haarself, soos ek beleef. Hierdie ding het begin by jou en nou motivate ek weer iemand. Dis so cool!” Luzan Maritz

Ek is super trots op die vrou!!!

Wardrobe revamp


Before & After Style and Colour Consultation

“It’s not a “look”, it’s who you are…” Leandre van den Heever

“Dankie dat jy my weer laat waag het. Sonder jou sou ek nooit die veranderinge laat doen het nie”
– Elize Brand –

Be your own kind of BEAUTIFUL


%d bloggers like this: