Nicqie Identity Stylist

Werkswinkels

STYL KONSULASIE

GROEP SESSIES 

•GESIGSVORM•LIGGAAMSVORMSTYL PERSOONLIKHEID•

Minimum van 20 mense

Bedrag sluit in

My privaat stileerder program

Vraag en Antwoord sessie

PRYS: Kontak Nicqie

LIEFLIKE JY

Fokus op Horisontale Liggaamsvorm, Vertikale Liggaamsvorm en Gesigvorm.

Style Persoonlikheid toets

Styl My Season 

INSPIREER DEUR IDENTITEIT

KLEUR ANALISE

Geen addisionele kostes nie

Minimum van 20 mense

KLEURE•PATRONE•JUWELE• GRIMERING

Bedrag sluit in

Een uur sessie vir terugvoering

PDF met al die bogenoemde informasie 

Stylpersoonlikeid vralys

Een uur sessie wat handel oor identiteit

STILEER MY SEISOEN

Begin dit dra wat jy hoop en glo vir

Maksimum van 20 mense

Sluit in:

Klerekas Noodsaaklikhede 

Verskeie kledingstukke wat ‘n dieper betekenis het vir huidige seisoen.

Praktiese “meng en pas” idees

Kom sit aan MY feestafel

Geestelike funksie waarby jy genooi word om aan Sy feesmaaltafel te sit. Ideaal vir Babatee, Ma-en-dogter oggend of kombuistee waar jy Woord gaan kry.

PRYS: Kontak Nicqie (Maksimum 20 vroue)

GRIMERING

Te same met MUD grimering, kan daar ‘n Grimeerwerkswinkel in jou omgewing aangebied word.