Nicqie Identity Stylist

EVENTS

Would you like to invite me to your next event?

Contant me 

2022

This was a GOOD YEAR.  So THANKFUL for every event.

I’ve had the opportunity to travel across South Africa with my workshops.

Wolmaransstad, Marquard, Senekal, Lindley, Ottosdal, Litchenburg, Bothaville, Leeudoringstad, Bloemfontein, Potchefstroom, Christiana, Kroonstad, just to name a few.

Dames oggend in Potchefstroom

FNB WOMEN IN BUSINESS EVENT

2021

Inspire by Identity werswinkel

Werkswinkel waar ek vroue help met hulle voorkoms, styl en identiteit

Gasspreker by damesoggend

Ek gesels graag oor voorkoms, styl en identiteit

Blom met jou geur

Die praatjie het gehandel oor hoe om te blom, tenspyte van jou onstandighede

Ware Identiteit

Ek deel my storie rondom identiteit

Verwelkoming

Ek doen die verwelkoming tydens ‘n dames oggend

LIVE op Sosiale Media

‘n LIVE wat ek gedoen het tydens Covid-pandemie

Modelwerk

Ek speel model voor die kamera in samewerking met plaaslike ontwerper

Grimering werkswinkel

Ek is die gasvrou tydens die werkswinkel

Modelwerk

Ek speel model voor die kamera in samewerking met plaaslike ontwerper

Blom met grasie

Geestelike oggend om Vader se stem duidelik vir JOU te hoor

Blom met jou geur

Die praatjie het gehandel oor hoe om te blom, tenspyte van jou onstandighede

Werksetiek en gepaste kleredrag

Ek het ‘n oggend spandeer saam met plaaslike besigheid, Malu Pork, se werksdames. 

Dress my body

Verskillende Liggaamsvorms is bespreek en daarna het vroue ‘n lekker aktiwiteit gedoen binne die onderwerp

Gesels Velsorg

‘n LIVE, te same met Isa Carstens, wat ons gedoen het tydens Covid-pandemie

Blom in jou geur

Die praatjie het gehandel oor hoe om te blom, tenspyte van jou onstandighede

Kimberley TV

Ek het ‘n paar opnames gemaak vir plaaslike TV platform, te danke aan Digi TV

Verwelkoming

Verwelkom die dames tydens MUD-grimering werkswinkels in en om Kimberley

Vader se hart

‘n LIVE wat ek gedoen het tydens Covid-pandemie

Blom in jou Geur

Die praatjie het gehandel oor hoe om te blom, tenspyte van jou onstandighede

2020

LIVE onderhoud

LIVE onderhoud wat met my gevoer is oor my storie

Werk met wat jy het

‘n LIVE wat ek gedoen het tydens Covid-pandemie

Verwelkoming

Ek doen die verwelkoming tydens ‘n inspireerende oggend saam met Cherona D en kanker oorwinnaars.

Bederfdag

Ek het deel gevorm van ‘n paar plaaslike besighede om hierdie bederfdag te kon realiseer

My Storie

Ek vertel my getuienis tydens ‘n werkswinkel saam met Nina Brown

Verwelkoming

Ek doen die verwelkoming tydens ‘n Vroue oggend by ‘n kerk

2019

Spanbou funksie

Tydens die Spanbou het die werknemers elk ‘n Style Persoonlikheid vraelys ingevul.  Ek het oor die algemeen die verskillende persoonlikhede verduidelik

Ma-en-Dogter funksie

Tydens die Ma-en-dogter funksie het ek gesels oor die verskillende Style Persoonlikhede. Ons het gekyk na al die verskillende mode neigings binne elke Style

Jou liggaam en die huidige modes

Die sessie handel oor hoe om die huidige modes vir jou te laat werk

verwelkoming

Ek doen die verwelkoming van beroepsgedrewe dames tydens ‘n oggend saam met Cherona D

Voorkoms praatjie ten bate van fondsinsameling

Die doel van hierdie funksie was om fondse in te samel vir Jannie Brink Skool se Matriek afskeid

How to be the best version of yourself

Ek het die voorreg gehad om as gaspreker te gesels oor die onderwerp: Ware Identiteit

Kooperatiewe Werkswinkel

Sessie handel oor gepaste kleredrag by werksomgewing. Praktiese wenke om binne jou begroting nogsteeds profesioneel voor te kom is gedeel.

Voorkoms praatjie

Hierdie was my eerste funksie. Praatjie het gehandel oor die algemene effek van kleur en paar style wenke is gedeel