Nicqie Identity Stylist

WHO AM I?

My name is Nicqie Robinson. I’m a Identity Stylist and a Image Consultant. A few years back, I would not have been able to answer this question. Today, I can say :”I am a Princess. I am a daughter of the King of Kings.”

Wat sal jou antwoord wees op hierdie vraag? Wie is jy? As jy jouself in die spieel sien, sien jy “beauty” of sien jy net alles wat, vir jou, lelik is van jouself. Ek was so, ek het vir lank gewens ek het die vriendin se hare gehad en daardie vriendin se oe. Ek het altyd gevoel soos die Lelike Eendjie in die groep. Tot op die dag wat die Heilige Gees my gewys het dat Hy my eindlik ‘n Swaan gemaak het!

Weet jy hoe die Here jou sien? As Hy na jou kyk, sien Hy ‘n Masterpiece. Hy het jou stukkie vir stukkie aan mekaar geweef in jou Ma se liggaam. Hy het jou uitgekies, nog voor jou Ma of Pa jou beplan het. Hy het ‘n boek oor jou lewe geskryf. Hoe weet jy wat in daardie boek staan? Dit kan net Hy vir jou wys, as jy by Sy voete dag vir dag sit.

I pray that the Holy Spirit will guide you into a intimate relationship with our Father, Lord and Saviour

2 thoughts on “WHO AM I?”

Leave a Reply to Santelle Cancel Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *