Nicqie Identity Stylist

"She is Clothed in Strength and Dignity and She Laughs Without Fear of The Future."
---
Proverbs 31:25
handelsname saam met wie ek al gewerk het

"'n vrou sonder 'n visie vir haar toekoms, keer altyd terug na haar verlede"

Meer oor Nicqie

"Ek is veelsydig en maklik aanpasbaar binne my beroepsveld."

Ek het ‘n B.Verbruikerswetenskap graad verwerf aan die¬† ¬†Universiteit van Vrystaat.¬† Ek was in die onderwys vir tien jaar. Tans is ek ‘n Identiteit Styleerder.

"My hart is om jou te help die beste weergawe van JOUSELF te wees"

Terugvoer

Wat se kliente van Nicqie

"Ek was laas jaar vir 'n kleuranalise by jou. Ek gebruik vandag nog jou advies. Ek LOVE dit"

Alichia

"Die belangrikste wat ek by jou geleer het, is om myself te aanvaar net soos ek is"

Marina van Niekerk